Wiskunde Graad 9 Studie gids (CAPS)

R120.00

‘n Wiskunde studie en hersienings gids vir graad 9 (in Afrikaans) gebaseer op die nuwe CAPS sillabus.

SKU: Gr9A Categories: , ,

Description

Inhoud:

  • Module 1:     Die Reële Getallestelsel
  • Module 2:     Verhoudings, Koers en Eweredigheid
  • Module 3:     Finansiële Wiskunde
  • Module 4:     Heelgetalle
  • Module 5:     Gewone breuke
  • Module 6:     Desimale breuke
  • Module 7:     Eksponente, Wortels en  Wetenskaplike notasie
  • Module 8:     Patrone
  • Module 9:     Funksies en Verwantskappe
  • Module 10:   Algebraïese uitdrukkings en Substitusie
  • Module 11:   Produkte
  • Module 12:   Faktore
  • Module 13:   Algebraïese breuke
  • Module 14:   Vergelykings
  • Module 15:   Grafieke: Reguitlyn
  • Module 16:   Meetkunde: Lyne, Hoeke en Driehoeke
  • Module 17:   Meetkunde:  Pythagoras en Vierhoeke
  • Module 18:   Meetkunde:  Kongruensie en Gelykvormigheid
  • Module 19:   2-D voorwerpe:  Omtrek en Oppervlaktes
  • Module 20:   3-D voorwerpe:  Volumes en Oppervlaktes
  • Module 21:   Platoniese 3-D voorwerpe
  • Module 22:   Transformasies
  • Module 23:   Datahantering
  • Module 24:   Waarskynlikheid