Wiskunde Studie Gids vir graad 11 (CAPS).

Wiskunde Graad 11 Studie gids (CAPS)

R135.00

'n Wiskunde studie en hersienings gids vir graad 11 (in Afrikaans) gebaseer op die nuwe CAPS sillabus.
SKU: Gr11A Categories: , ,

Product Description

Inhoud:
  • Hersiening: Getallestelsel
  • Module 1: Getalle & Rye
  • Module 2: Eksponente
  • Module 3: Breuke & voltooiing van die vierkant
  • Module 4: Vergelykings & Ongelykhede, Aard van die Wortels
  • Module 5: Finansiële Wiskunde
  • Module 6: Funksies & Grafieke
  • Module 7: Data
  • Module 8: Piramide Sfeer & Keël
  • Module 9: Analitiese Meetkunde
  • Module 10: Trigonometrie
  • Module 11: Sinus- Cosinus- & Oppervlaktereël
  • Module 12: Euklidiese Meetkunde
  • Module 13: Waarskynlikheid
  • Memorandum