mathstudyguides_X_Faktor_Cover_Grade7_Afr

Wiskunde Graad 7 Studie gids (CAPS)

R115.00

‘n Wiskunde studie en hersienings gids vir graad 7 (in Afrikaans) gebaseer op die nuwe CAPS sillabus.

SKU: Gr7A Categories: , ,

Product Description

Contents:

  • Module 1:     Telgetalle
  • Module 2:     Verhouding en Koers
  • Module 3:     Finansiële Wiskunde
  • Module 4:     Eksponente
  • Module 5:     Gewone Breuke
  • Module 6:     Desimale Breuke
  • Module 7:     Persentasies
  • Module 8:     Heelgetalle
  • Module 9:     Getalpatrone
  • Module 10:   Getalpatrone met Heelgetalle
  • Module 11:   Funksies en Verwantskappe
  • Module 12:   Funksies en Verwantskappe met Heelgetalle
  • Module 13:   Algebraïese Uitdrukkings
  • Module 14:   Algebraïese Uitdrukkings met Heelgetalle
  • Module 15:   Algebraïese Vergelykings
  • Module 16:   Algebraïese Vergelykings met Heelgetalle
  • Module 17:   Meetkunde: Lyne, Hoeke en Driehoeke
  • Module 18:   Meetkunde: Vierhoeke en Sirkels
  • Module 19:   Kongruente en Gelykvormige 2D-vorms
  • Module 20:   Omtrek en Oppervlakte van 2D-vorms
  • Module 21:   Buiteoppervlakte en Volume van 3D-voorwerpe
  • Module 22:   Grafieke
  • Module 23:   Transformasie Meetkunde
  • Module 24:   Meetkunde van 3D-voorwerpe
  • Module 25: Datahantering
  • Module 26: Waarskynlikheid