Baie dankie vir ‘n uitstekende hulpmiddel.

Baie dankie vir ‘n uitstekende hulpmiddel.

Baie dankie vir ‘n uitstekende hulpmiddel. Ek het nie einde verlede jaar al die boek bestel nie.  In die week vra my seun, Hugo, vir my waar sy X-faktor Graad 12 boek is, want dit sal hom baie help met sy huiswerk!  Somtyds koop ‘n ouer ‘n “ekstra” boek, maar die kind gebruik dit nie.  X-faktor is vir my seun en dogter egter  onmisbaar in die huis! Hannetjie Laing
2017-04-09T20:49:37+00:00
Comments are closed.