Description
Hierdie studiegids bestaan uit die volgende onderwerpe:
Hersiening: Getallestelsel
Module 1: Getalle & Rye
Module 2: Eksponente
Module 3: Breuke & voltooiing van die vierkant
Module 4: Vergelykings & Ongelykhede, Aard van die Wortels
Module 5: Finansiële Wiskunde
Module 6: Funksies & Grafieke
Module 7: Data
Module 8: Piramide Sfeer & Keël
Module 9: Analitiese Meetkunde
Module 10: Trigonometrie
Module 11: Sinus- Cosinus- & Oppervlaktereël
Module 12: Euklidiese Meetkunde
Module 13: Waarskynlikheid
Memorandum