Hi Leatitia. Wou net se jou wiskunde boeke is n wenner. Groot rol gespeel in my kind se voorbereiding vir die NBT. 67% vir die wiskunde deel gekry en daarmee saam toelating tot BSc by US! Baie dankie. Dankbaar, bly en trots.