Description
Hierdie studiegids bestaan uit die volgende onderwerpe:
Module 1: Die Reële Getallestelsel
Module 2: Verhoudings, Koers en Eweredigheid
Module 3: Finansiële Wiskunde
Module 4: Heelgetalle
Module 5: Gewone breuke
Module 6: Desimale breuke
Module 7: Eksponente, Wortels en Wetenskaplike notasie
Module 8: Patrone
Module 9: Funksies en Verwantskappe
Module 10: Algebraïese uitdrukkings en Substitusie
Module 11: Produkte
Module 12: Faktore
Module 13: Algebraïese breuke
Module 14: Vergelykings
Module 15: Grafieke: Reguitlyn
Module 16: Meetkunde: Lyne, Hoeke en Driehoeke
Module 17: Meetkunde: Pythagoras en Vierhoeke
Module 18: Meetkunde: Kongruensie en Gelykvormigheid
Module 19: 2-D voorwerpe: Omtrek en Oppervlaktes
Module 20: 3-D voorwerpe: Volumes en Oppervlaktes
Module 21: Platoniese 3-D voorwerpe
Module 22: Transformasies
Module 23: Datahantering
Module 24: Waarskynlikheid